http://www.advanceddermatology.co.za
Home Psoriasis Vitiligo Eczema Acne IPL Hair Removal Skin Rejuvenation Products Gallery Patient Feedback Sitemap Contact us
Join Psoriasis Support Group on Facebook Follow us on Twitter Join Advanced Dermatology on Facebook
PATIENT FEEDBACK
Piet Dry - Psoriasis (TZANEEN)
Geagte dokter, ek was oortrek van psoriase, met twee reuse kolle. Na net een behandeling by Isabel en nie meer as tien toedienings van u wonderroom, is ek skoon. Hiermee wil ek my opregte dank aan u en u personeel oordra en ek sal enige tyd met die grootste graagte my as 'n verwysing beskikbaar stel. Ek is net baie jammer dat ek nie foto's geneem het van hoe ek gelyk het nie.
Groete
Mike - Psoriasis
I have had Psoriasis for nearly 30 years, as you know the effect on your life is severe, the days of wearing shorts and swimming were long gone, the impact of the disease affects your life style greatly. I have over the years tried just about every available treatment, Cortisone creams, ointments, bath oils, de-stress clinics etc, all had some sort of a temporary impact on my Psoriasis, but none lasted long.

I heard about the Psoriasis Clinic from the Internet and decided to try it out!, in 5 weeks my condition has improved so much I now can wear the shorts, the Psoriasis has virtually become invisible on my body and my lifestyle has improved greatly.

The UV light treatment is a miracle to me, I would like to thank the staff at the Clinic for the understanding and their caring attitude towards me.

I would advise all sufferers Psoriasis to try the Clinic and see for themselves.
Mike Harrigan
Quality Assurance Manager

Ol - Vitiligo
At the beginning of all of this I was young and didn?t fully understand what was going on because it all started with one small dot and as it got worse I went to see a doctor that gave me some ointment but it just kept getting worse. My granny kept saying it?s to do with the ancestors and everybody had their own opinion about them and what I should do. These things were really frustrating. My parent?s didn?t know what to do. I could see the hurt in my dads? eyes sometime because he did not know what was going on and I felt sad because I felt as if I had let my family down. My dad used to make me feel as if he was hurting for me and that made me feel even worse. I even sometimes didn?t want to go to church. I thought God had put this shame and sadness into my family and I hated him and myself.

But then I came to the doctor I am at now. He gave me hope and I actually got better and better. I know dad was happy and everybody else so that made me happy and I knew God must have heard many peoples' prayers and he came through for me and I know as I get even better everyday, my dad is still smiling, wherever he is. Click here to see my progress

P Snyman - Ekseem
Net 'n kort briefie om te s hoe ek voel na my 5de behandeling met Ultra Violet bestraling tesame met die aanwending van Classique room. My vel voel sag en nie meer so geirriteerd soos aan die begin van die behandeling nie. In die oggende staan ek nou op sonder dat die bed, soos voorheen, vol los velletjies gel het en dit kompleet gelyk het soos 'n slang se vervel plek. Ek vind regtig baat by die behandeling tesame met u terapeute se professionele optrede waarvoor ek u hartlik dank.
Petro - Ekseem
12 Oktober 2005, Ja en ek is weer hier. Net vir 'n opvolg besoek by Dr Hardie en natuurlik om vir die dames by die kliniek te sien, room en sepies te koop. Hierdie dames is wonderlike terapeute, vriendelik soos altyd en dit is lekker om net in te loer. Ek het ekseem. Dr Hardie is die dokter wat my gehelp het, ek het ook vir my die Derma Lamp aangeskaf, Johnny wat dit vervaardig en verkoop het wonderlike diens aan my gelewer. Hierdie lamp is die beste, met die rome en sepies voel ek wonderlik, dit help waaragtig. Baie dankie aan almal wat deel oor my probleem gehad het, ek voel soos 'n "million dollars", mag julle gesen word.
Jop du Plessis - Ekseem
Sedert kinderjare ly ek aan erge ekseem. Dit kom en gaan en was op 'n manier onder beheer. Drie maande gelede het dit egter so erg geword dat ek nie meer geweet het wat om te doen nie. Kortisoonpille het verligting gebring maar sodra ek dit gestaak het, het dit weer opgevlam. Dr de Beer het my op die UV behandeling laat ondergaan plus die salwe en rome, CRME CLASSIQUE CREAM or CRME CLASSIQUE OINTMENT. Na 2 weke was dit 60% beter en 'n week later feitlik 100%. Ek kan die behandeling sterk aanbeveel - ek sal verseker terugkom as dit weer terugkom. Mens moet aanvaar dat dit nooit 100% sal genees nie.
Zelda Jansen van Rensburg - Ekseem
'n Antwoord op gebed!! My lewe het radikaal verander vandat ek 'n lig vir my aangeskaf het. Ek staan gereeld voor die lig en is ekseem vry 99% van die tyd.
F Wood - Psoriasis
Help at last - after visiting gp's, homeopaths and dermatologists with various potions. Laser has been the answer. We travelled weekly from Witbank on a saturday morning for our 2 minute session but has helped my 9 year old daughter Natasha tremendously - not just her skin disorder - psoriasis - but also for self esteem.
Wanda Minnaar - Vitiligo
Toe ek 18 jaar gelede met Vitiligo gedianoseer was het ek al wat 'n kuur is probeer - van velspesialiste tot homeopate. Daar was egter geen behoorlike kuur nie en ek en Este Lauder Maximum Cover Make-up het 'n langdurige verhouding begin. In April 2004 toe ek die Internet "surf" en op die Dermatologie Kliniek afgekom het, het my lewe verander.

Nou 4 maande later het my lewe totaal verander - ek is feitlik heeltemal "gesond" en daarvoor is ek die Dermatologie Kliniek BAIE dankbaar. Dankie Isabel, Christa en Louise vir al die intense brandsessies en wonderlike aanmoediging - Julle is wonderlik! Kliek hier om my vordering te sien!

Koos van Tonder - Psoriasis
Hi daar almal!
Ek wil net vir julle almal s moet nie moed verloor nie. Ek het vir vyf jaar met Psoriasis gesukkel. Ek het vir die tydperk duisende rande gespandeer en daar was geen verbetering nie. Dit het net al slegter geword. Ek het deur vriende van die behandeling gehoor. Ek kan met alle eerlikheid s na slegs 'n maand se behandeling kan ek juig van die beterskap.

Die lig behandeling is van so 'n aard dat ek geen verdere medikasie hoef te gebruik nie en is my psoriasis onder beheer en hoef ek my nie te skaam vir my vel nie. Die kuiertjie is beslis die moeite werd, ek word al met 'n koppie koffie bederf.

Sterkte met almal. Julle is welkom om my te kontak by die volgende nommer, 082 905 5811.

Marius Koekemoer - Psoriasis
Na 23 jaar kan ek vir die eerste keer opstaan sonder skubbe in my bed. Wat 'n plesier vir my en my eggenoot. Dit is winter maar ek dra nou kortmou hemde - want ek kan!
Chant (3 jaar) - Ekseem
Baie erge ekseem het ons letterlik slapelose nagte besorg, na agt behandelings van Fototerapie (wat 'n wonderlike uitvindsel!!) lyk en voel sy baie beter. Ons kry ook weer nagrus.
M M Eilers - Psoriase
Ek kan na drie behandelings my wysvinger en duim gebruik. Snags het my hande gepyn en duim, wysvinger en middelvinger was gevoelloos. Die hele hand is nou soepel en ek kan garing deur die naald se oog steek, bottels oopdraai sonder moeite. Dank aan jul vriendelikheid wat 'n groot faktor is van genesing.
Chartelize Stander - Aknee
My vel was vreeslik sleg, selfs na 2 maande van medikasie was daar nog steeds geen verandering nie. Na 3 behandelings by die kliniek is my vel baie mooi! Baie dankie vir alles tannies!
Petro - Ekseem
Baie dankie vir julle vriendelikheid en positiewe raad wat julle vir my gegee het, waardeer dit baie. Mag julle, wat julle doen, net voortdra aan almal. Baie Liefde en Dankie
Melaney & Kirsten - Eczema
When a child has suffered like Kirsten and you think there is no more hope, and then there is! Hope is all there is. The treatment has given me and my child a new chance. She is the little girl she was meant to be. Thank you for what you have done for her. May God bless you all. Love
Amy de Gouveie & Steven - Acne
Thank you for helping Steven for the longest 10 months of our lives. The motivation from Christa and Ida, the will to go on and all the love we received. Steven had boils on his face, a very bad acne. Steven came for acne treatment every 2nd day for 2 months, then it calmed down to twice a week. This place is the best. Thank you for all the love and help. There are NO words to explain.
Jon - Psoriase
The ladies here at the clinic have done a great job with the Psoriasis and in a very short time have produced amazing results.
Evelyne Arnand - Psoriasis
A toute l' e'quipe de la clinique qui est on rie peut plus geutille! Ami esleu eut a tous.
Seef Pretorius - Psoriase
Net 'n paar woorde kan nooit genoeg dankie s vir die uitstekende diens en liefde wat ons hier ervaar het nie. Baie dankie vir al julle hulp en ondersteuning.
Lappies en Liona Labuschagne - Psoriase
Baie dankie vir al julle vriendelikheid en dat ek sommer enige tyd hier kon inval. Waardeer julle aandag en simpatie met dit wat soms vir ander alledaags is.
Lorraine Sibaca - Vitiligo
I started my treatment during June 2002 holidays, within 3 days I spotted my pigmentation replacement on my face. It was wonderful and I felt great. I was frustrated, overeating but after the treatment I was a happy person again. The vitiligo moves so fast that if you don't go for treatment the whole body will be covered within approximately 3 months.

Mine started under my eyes, went up my forehead. I'm recovered now. Thanks to the team of Psoriasis and doctors, Isabel Louise and many more, thanks.

Marieke Langer - Ekseem
Na baie rande later het ek hier uitgekom - en dit werk! My hande is nie meer seer nie en kan alweer vat. Dankie daarvoor.
Mrs M Hayes - Psoriasis
"There is life at the end of the tunnel. I have found a lot of release. A lot of compassion from the staff as well. A must for Psoriasis sufferers."
Ren Wiesner
"Baie dankie vir alles wat julle hier doen. Julle het vir my nuwe hoop gegee.....Hou so aan."
Natarchia Niemand
"Die mense hier is baie vriendelik en so behulpsaam. Danksy die dames het ek weer hoop en het my selfvertroue baie verbeter. Julle is puik. Baie Dankie!"
Alvin Chetty - Psoriasis
"I have been to numerous doctors over the last five years without any results. I have been at the Psoriasis Clinic since January 2003 and the results are amazing! Let the results speak for itself, it really works!"
Dermatology Clinic
PLEASE NOTE: DERMATOLOGY CLINIC HAS MOVED TO ADVANCED DERMATOLOGY, SILVER LAKES
See numbers below
Download a map to Advanced Dermatology
Advanced Dermatology
Intercare Medical Centre
Hazeldean Square
Cnr Lynwood & Silverlakes Road
Silverlakes
Tel: +27 12 809 6090
Fax: +27 12 809 3628
Dr H A De Beer
778 Pretoriusstreet
Arcadia
Pretoria
Tel: +27 12 343 5592 / 5692
Fax: +27 12 343 1020
www.drhardiedebeer.co.za
Email: info@advanceddermatology.co.za

All contents Copyright © 2003 -
Advanced Dermatology